Willim Welsyn
  • Home
    • Music
    • News
    • Art
    • Video
    • Books
    • Funny
    • Interview
    • Listen
    • Lists
    • Photos
  • About
    • Band
    • Videos
  • Albums|Listen
    • Willim Welsyn – Blitzkriek (2017)
    • William Welfare – Shunt (2014)
    • Willim Welsyn – ‘Smeer Die Weerlig’ [2011]
    • Willim Welsyn – ‘Maanplaas’ [2009]
    • Willim Welsyn en die Sunrise Toffies – ‘Kompos en Kraai’ [2008]
    • Willim Welsyn en Sunrise Toffies – ‘Buikspraak’ [2006]
  • WAT Podcast EPISODES
    • WAT Mailing List
  • Contact

iTunes

’n Gesprek Met Janie Bay – Ep. 131 WAT Podcast

October 26, 2017 William Welfare 0

Janie Bay is ’n singer-songwriter van die Kaap wat nou in Pretoria woon. Sy’t onlangs haar major-label debut album, Miscellany, gedrop en dus was dit …

’n Gesprek Met Dirkie ‘Porra’ van der Merwe – Ep. 127 WAT Podcast

September 21, 2017 William Welfare 0

Porra van der Merwe is main-man by DPK, ‘n company op Stellenbosch wat events en feeste reël, hulle produce ook ‘n klomp goeters vir TV, …

BLITZKRIEK Met Jo Ellis – Ep. 114 WAT Podcast

June 22, 2017 William Welfare 0

Ek gesels met my vriend en producer Jo Ellis oor my nuwe album BLITZKRIEK, self-promotion, hoe ons die album gemaak het en wat se amps …

ʼn Gesprek Met Johnny de Ridder – Ep. 104 WAT Podcast

April 13, 2017 William Welfare 0

Johnny de Ridder is die lead guitarist van Fokofpolisiekar en ook ’n studio owner, producer en engineer by Soft Light City saam met Jax Panik. …

ʼn Gesprek Met Johan Jack Smith – Ep. 97 WAT Podcast

February 23, 2017 William Welfare 0

Johan Jack Smith is ’n skrywer, tydskrifredakteur, grafiese kunstenaar en die liriekskrywer en vocalist van die Elektro-Afrikaanse band Volkspeler. Johan kom kuier in die garage …

Nog ʼn Gesprek Met Francois Van Coke – Ep. 94 WAT Podcast

February 2, 2017 William Welfare 0

Francois Van Coke kom kuier vir ’n tweede keer in die garage en hy gesels oor sy nuwe album Hierdie Is Die Lewe, sy nuwe band Die …

ʼn Gesprek Met Deon Maas – Ep. 85 WAT Podcast

December 1, 2016 William Welfare 0

Deon Maas is ’n skrywer (Witboy in Afrika en nou Melk Die Heilige Koeie), maker van dokumentêre films (Punk in Africa en Who Killed Johannes Kerkorrel?) …

ʼn Gesprek Met Annelise Erasmus – Ep. 78 WAT Podcast

October 13, 2016 William Welfare 0

Annelise Erasmus is ’n erotiese skrywer met drie boeke agter haar naam en sy is ook die mainkonyn agter die populêre Afrikaanse blog kombiekiehier.co.za. Sy kom kuier …

ʼn Gesprek Met Schalk van der Merwe – Ep. 74 WAT Podcast

September 15, 2016 William Welfare 0

Dr Schalk van der Merwe is daai veteraan bassist met die brains vir Billygoat, Bed on Bricks, Delta Blue, Gerald Clark en Karen Zoid – …

B-Sides: Piet Botha, Anton Goosen, Valiant Swart, Riku Lätti, Jackie Lätti en Donovan – Ep. 73 WAT Podcast

September 8, 2016 William Welfare 0

Hierdie is ‘n spesiale B-Sides-behind-the-scenes-episode waar ek vir Piet Botha, Riku Lätti, Jackie Lätti, Valiant Swart en vir Anton Goosen bel om ‘n bietjie meer …

ʼn Gesprek Met Jaco ‘Snakehead’ Venter – Ep. 64 WAT Podcast

July 7, 2016 William Welfare 0

Jaco ‘Snakehead’ Venter is die drummer van Fokofpolisiekar en aKING. Hy kom kuier in die garage en gesels oor Fokofpolisiekar se album Swanesang se tien …

ʼn Gesprek Met Luna Paige – Ep. 62 WAT Podcast

June 23, 2016 William Welfare 0

Luna Paige is ’n industrious singer-songwriter met die stem van ’n engel, maar die attitude van ’n rocker. Sy kom kuier in die garage en …

Posts navigation

1 2 »

Blitzkriek Braaikaaster Guitar Braai Grid

SUPPORT THE BLITZKRIEK BRAAIKAASTER PROJECT

* Price

Support Die WAT Podcast as jy wil. Baie dankie:

* Price

Copyright © 2021 | WordPress Theme by MH Themes