
’n Gesprek Met Wynand Myburgh – Ep. 151 WAT Podcast
Ek is terug in die garage. En ek gesels met Wynand Myburgh van Fokofpolisiekar wat onlangs die SAMA vir Best Rock album gewen het. Ons …
Ek is terug in die garage. En ek gesels met Wynand Myburgh van Fokofpolisiekar wat onlangs die SAMA vir Best Rock album gewen het. Ons …
Ek antwoord ‘n paar van die WAT Podcast-luisteraars se vrae voor ek ‘n break vat van die show. Bestel jou Willim Welsyn ‘Blitzkriek’ album op …
Arno Carstens hang deesdae weer in Bellville uit want The Springbok Nude Girls is besig om ’n nuwe album te record. Dus moes dié legendary …
Le Roi Nel was die hoofsanger en kitaarspeler in Foto Na Dans en Gerdus Oosthuizen was die kitaarspeler en tweede sanger in New Holland, twee …
Voor Henré Pretorius agter die kameras kon werk by sy eie produksiehuis Admit One Media, moes hy eers sy tande slyp as akteur (Backstage, 7de …
Op die tweede uitgawe van WAT se Best Of 2017 spoeg en plak ek vir jou brokkies uit my gunsteling onderhoude van die jaar met …
Ek doen bietjie hersiening en spoeg en plak vir jou ’n paar waardevolle lesse WAT ek geleer het uit 2017 se eerste episodes met Francois …
Rumswinger is ’n new wave, vintage swing, electro, house en pop band uit Kaapstad met ’n splinter nuwe EP. Carla Louw en Marné Gelderbloem is …
Gareth Wilson is a rock ’n roll singer, songwriter, guitarist, music venue owner and talent buyer for Oppikoppi. Willim talks to Gareth about the origin …
Danie Marais is ’n bekroonde digter, rubriekskrywer, vryskutjoernalis, radio-omroeper en net ’n plain likeable cool dude met oorgenoeg useful information en quotes oor pop culture. …
Porra van der Merwe is main-man by DPK, ‘n company op Stellenbosch wat events en feeste reël, hulle produce ook ‘n klomp goeters vir TV, …
Toast Coetzer is ’n joernalis, beat poet, radio-omroeper, fotograaf en een van die editors van Ons Klyntji. Toast kom kuier in die garage om te …
Copyright © 2021 | WordPress Theme by MH Themes