Willim Welsyn
  • Home
    • Music
    • News
    • Art
    • Video
    • Books
    • Funny
    • Interview
    • Listen
    • Lists
    • Photos
  • About
    • Band
    • Videos
  • Albums|Listen
    • Willim Welsyn – Blitzkriek (2017)
    • William Welfare – Shunt (2014)
    • Willim Welsyn – ‘Smeer Die Weerlig’ [2011]
    • Willim Welsyn – ‘Maanplaas’ [2009]
    • Willim Welsyn en die Sunrise Toffies – ‘Kompos en Kraai’ [2008]
    • Willim Welsyn en Sunrise Toffies – ‘Buikspraak’ [2006]
  • WAT Podcast EPISODES
    • WAT Mailing List
  • Contact

Books

Nog ’n Gesprek Met Deon Maas – Ep. 164 WAT Podcast

March 8, 2019 William Welfare 0

Deon Maas kom kuier vir ’n tweede keer in die garage om oor sy nuutste boek Witboy In Berlyn te gesels. Hy stel die boek bekend hierdie …

’n Gesprek Met Niel van Deventer – Ep. 155 WAT Podcast

October 4, 2018 William Welfare 0

Niel van Deventer is ’n TV en filmvervaardiger van Hartbeespoortdam wat nou onlangs Kaap toe getrek het en hy is tans besig om Jacques Pauw se …

’n Live Gesprek Met Annie Klopper Oor Die Tragiese Saak Van Pamina Vermaak – Ep. 154 WAT Podcast

September 27, 2018 William Welfare 0

Ek gesels met Annie Klopper voor ’n live audience by die bekendstelling van haar debuut roman – Die Tragiese Saak van Pamina Vermaak – by …

’n Gesprek Met Willem Samuel – Ep. 148+149 WAT Podcast

March 2, 2018 William Welfare 0

Willem Samuel het sy eerste comic in Bitterkomix gepubliseer toe hy 20 jaar oud was voor hy sy kunsgraad voltooi het onder die leiding van …

Nog ’n Gesprek Met Danie Marais – Ep. 130 WAT Podcast

October 19, 2017 William Welfare 0

Danie Marais is ’n bekroonde digter, rubriekskrywer, vryskutjoernalis, radio-omroeper en net ’n plain likeable cool dude met oorgenoeg useful information en quotes oor pop culture. …

ʼn Gesprek Met Toast Coetzer ivm Ons Klyntji – Ep. 124 WAT Podcast

September 3, 2017 William Welfare 0

Toast Coetzer is ’n joernalis, beat poet, radio-omroeper, fotograaf en een van die editors van Ons Klyntji. Toast kom kuier in die garage om te …

ʼn Gesprek Met Tertius Kapp – Ep. 122 WAT Podcast

August 17, 2017 William Welfare 0

Tertius Kapp is ’n digter, regisseur, dramaturg en bekroonde draaiboekskrywer. In 2015 is die Hertzogprys vir Drama aan hom toegeken vir sy toneelstukke Rooiland en …

ʼn Gesprek Met Erns Grundling – Ep. 103 WAT Podcast

April 6, 2017 William Welfare 0

Erns Grundling is ’n TV-aanbieder (Via Weg! Agterpaaie), radio-omroeper (Bush Radio The Unhappy Hour) en veelbekroonde reisjoernalis by die uiters gewilde Weg!-tydskrif. Hy het voorheen ook by …

ʼn Gesprek Met Simone Jonker (Venter) en Ernesto Garcia Marques – Ep. 63 WAT Podcast

June 30, 2016 William Welfare 0

Simone Jonker (Venter) is die dogter van Ingrid Jonker en sy en haar man Ernesto Garcia Marques het onlangs ’n dubbel tribute album uitgereik met …

ʼn Gesprek Met Danie Marais – Ep. 56 WAT Podcast

May 12, 2016 William Welfare 0

Danie Marais is ’n bekroonde digter, rubriekskrywer, vryskutjoernalis, radio-omroeper en net ’n plain likeable cool dude met oorgenoeg useful information en quotes oor pop culture. …

Taschen To Release ‘The Big Butt Book 3D’ In September

August 20, 2014 William Welfare 225

German art book publisher Taschen’s mission has always been to publish innovative and beautifully designed books at popular prices.  In 2010 they released Dian Hanson’s The …

Blitzkriek Braaikaaster Crowdfund

Support Die WAT Podcast as jy wil. Baie dankie:

* Price

Copyright © 2021 | WordPress Theme by MH Themes