Toast Coetzer Is Die Eerste Gas Op My Nuwe Afrikaanse Podcast Show

Ek het onlangs begin interviews doen in my garage by die huis. Die eerste twee episodes feature ‘n baie cool gesprek met joernalis, skrywer, beat poet, fotograaf en The Buckfever Underground frontman: Toast Coetzer.

Twee episodes was nie genoeg om al die cool te cover wat Toast al gedoen het nie.

Die WAT Podcast is ook nou gratis beskikbaar op iTunes. Hit daai subscribe knoppie. Of jy kan dit nou dadelik net hier onder luister. As jy dit sou wou download om later te luister click hier en volg die instruksies. Deel met jou vriende.

Luister gerus:

wat op itunes app store

Thanks for listening.

Comments