WAT Podcast Survey

Jy kan my help om my podcast show gratis en volhoubaar te hou deur hierdie anonieme survey te voltooi. Dit sal jou nie langer as 5 minute neem nie. Jou antwoorde sal my help om die beste borge te kry wat by jou as luisteraar se voorkere pas. Jy staan ook ‘n kans om ‘n William Welfare Shunt Vinyl+CD en ‘n Willim Welsyn Smeer Die Weerlig CD se wen.

Comments