WAT Podcast EPISODES


Wat Met WILLIM WELSYN PODCST BANNER

’n Gesprek Met Laudo Liebenberg – Ep. 152 WAT Podcast

Publish on
Laudo Liebenberg is die leadsinger en guitarist van aKING. Hy’s ook ’n akteur op die verhoog, tv en die silwerskerm. Ek vra hom uit oor sy kinderdae in Bellville, die dae toe hy in die Fokofpolisiekar-huis gewoon het, sy eerste…

’n Gesprek Met Wynand Myburgh – Ep. 151 WAT Podcast

Publish on
Ek is terug in die garage. En ek gesels met Wynand Myburgh van Fokofpolisiekar wat onlangs die SAMA vir Best Rock album gewen het. Ons gesels oor alles: skooldae, Bellville, musical influences, geloof, die begin van Fokof, die kerk, die…

Behind The Scenes & Cheers Vir Eers – Ep. 150 WAT Met Willim Welsyn Podcast

Publish on
Ek antwoord 'n paar van die WAT Podcast-luisteraars se vrae voor ek 'n break vat van die show. Bestel jou Willim Welsyn ‘Blitzkriek’ album op Takealot. Die WAT Podcast word op Donderdae (soms op Woensdae, soms op Vrydae, maybe Sondae)…

’n Gesprek Met Willem Samuel – Ep. 148+149 WAT Podcast

Publish on
Willem Samuel het sy eerste comic in Bitterkomix gepubliseer toe hy 20 jaar oud was voor hy sy kunsgraad voltooi het onder die leiding van Anton Kannemeyer. Hy was vir 'n geruime tyd die Art Director by Supa Strikas en…

’n Gesprek Met Kobus Galloway Van Idees Vol Vrees – Ep. 147 WAT Podcast

Publish on
Kobus Galloway is daai populêre spotprenttekenaar, grafiese ontwerper, illustreerder en die main brein agter Idees Vol Vrees, Skerpskerts, Komedie.co.za en Skorsie en Das. Hy kom kuier in die garage en gesels oor hoe sy liefde vir kuns, idiome, dubbelsinnighede en…

’n Gesprek Met Jaco van der Merwe – Ep. 146 WAT Podcast

Publish on
Jaco van der Merwe is ’n skrywer, ’n filmteorie-lektor en ’n rapper vir die electro-rap band Bittereinder. Hy kom kuier in die garage al die pad van Pretoria af om te gesels oor die disillusionment van sy Afrikaner-identiteit as laerskool…

’n Gesprek Met Arno Carstens – Ep. 145 WAT Podcast

Publish on
Arno Carstens hang deesdae weer in Bellville uit want The Springbok Nude Girls is besig om ’n nuwe album te record. Dus moes dié legendary singer-songwriter en frontman kom kuier in die garage om te gesels oor sy nuutste album…

’n Gesprek Met Jack Parow – Ep. 144 WAT Podcast

Publish on
Jack Parow is ’n rapper. Hy kom kuier in die garage en gesels oor sy kinderdae, sy eerste jobs, sy nuwe album, sy vorige albums, sy collaborations, sy tv-shows, hoe om goeie PR-damage control te doen en wat se invloed…