Francois Van Coke Is Die Tweede Gas Op My Nuwe Podcast Show

Ek gesels met Francois Van Coke oor die skielike sukses van sy nuwe solo album, die logistieke mission agter die production, die power van love songs en die hele nuwe audience wat hy onlangs gevind het.

Francois bespreek ook sy vrese, life in the suburbs en daai keer wat hy vir Dave Grohl en James Hetfield ontmoet het.

Hy laat ook ’n paar ape uit die mou ivm die Blood Brothers setlist. Die interview geskiet in kerslig gedurende loadshedding – dis hoe ek rol. Geen krag? Geen probleem.

Die WAT Podcast is ook nou gratis beskikbaar op iTunes. Hit daai subscribe knoppie. Of jy kan dit nou dadelik net hier onder luister. As jy dit sou wou download om later te luister click hier en volg die instruksies. Deel met jou vriende.

Hierdie episode is met trots geborg deur The Academy of Sound Engineering – click op die link as jy belangstel om ‘n sound engineer te word. The Academy of Sound Engineering is South Africa’s premiere entertainment technology training institute. They offer qualifications in Sound Engineering, Audio Technology and TV & Screen Media. On the Higher Certificate, Diploma and B.Sc. levels. With campuses in JHB and not in Cape Town, get in touch with them at their contact centre. 0114829200 or info@ase.co.za.

wat op itunes app store

Thanks for listening.

Comments