VIDEO: WAT Podcast op kykNET FLITS

DSTV se kykNET-program FLITS het onlangs kom kuier in die garage toe Valiant Swart op die WAT Podcast was. Check die kort insert hier:

As jy nou nog nie ‘n WAT Podcast episode geluister het nie, doen jouself ‘n guns en kies een van 63 episodes hier.

 

Comments