Twee Gesprekke Met Annie Klopper – Ep. 48 + Ep. 49 WAT Podcast

Annie Klopper het sewe jaar terug haar meestersgraad tesis gedoen oor Fokofpolisiekar se lirieke, sy’t ook toe kort daarna die band se definitive biografie geskryf.

Ons weet nou alles van Fokofpolisiekar, maar wie is Annie Klopper? Waar kom sy vandaan? Hoekom het iemand dit nog nooit vir haar in ’n interview gevra nie? En hoekom is mens se identiteit so angstige afvêre?

Sy kom kuier in die garage waar ons al hierdie vrae ondersoek en bespreek in twee episodes.

Die WAT Podcast word nou op Donderdae release en is gratis beskikbaar op iTunes. Click op die link, onder my foto is ‘n ‘View in iTunes’ knoppie – click dit en wanneer jy in iTunes is – dan klap jy die “Subscribe” button onder die foto, hit refresh en dan click jy op elke episode se wolkie om hom te download.

As jy op Android is – download gerus jou episodes vanaf IONO.fm. Soms vat ‘n episode ‘n tydjie om te verskyn op IONO – as dit die geval is download sommer deel 1 straight hier en deel 2 straight hier.

OF as jy op Android is, download die FREE PlayerFM app en subscribe op WAT Met Willim Welsyn. OF STREAM HULLE HIER:

wat-podcast-iono-fm-

Comments