
Wen ‘n Braaikaaster Met BOOTSTRAP FEST – Ep. 169 WAT Podcast
Hallo. Lanklaas, ek weet. Otherwise, you well? Hierdie Saterdag die 20ste Junie, tussen 13h00 en 19h00 hou ons BOOTSTRAP FEST. Jy kan ’n Blitzkriek Braaikaaster …
Hallo. Lanklaas, ek weet. Otherwise, you well? Hierdie Saterdag die 20ste Junie, tussen 13h00 en 19h00 hou ons BOOTSTRAP FEST. Jy kan ’n Blitzkriek Braaikaaster …
Op hierdie spesiale episode deel ek my gesprek met Piet Botha uit episode 6 en speel ek vir jou ’n paar uittreksels uit ander onderhoude …
Robert Scholtz is The Robfather, aka DJ Robfather en hy werk al sedert die 90s in die musiekbedryf. Hy’t al ge-DJ by events, feeste en …
Gerhard Grobler kom kuier in die garage en ons krap bietjie in my archives en kom op recordings af wat ek gemaak het in my dae …
Ek grawe bietjie in die archives en speel vir jou ‘n interview wat ek met die rap-groep Bittereinder gedoen het by die STRAB festival in …
André Kriel is die kitaarspeler met die goeie postuur in daai badass blues-rock band van Pretoria: Black Cat Bones. Ek en André was die naweek loghut-bure …
Ek en Die Sunrise Toffies is oppad Mozambique toe om by die legendariese STRAB festival te gaan speel. Ek spoor ‘n ou Rolling Stone onderhoud …
Conrad Jamneck is ’n pedigree-paartie-scientist: as die lead-singer van The Fake Leather Blues Band, een van die main organizers van die STRAB festival in Mozambique, …
Copyright © 2022 | WordPress Theme by MH Themes