
ʼn Gesprek Met Pietie Beyers – Ep. 123 WAT Podcast
Pietie Beyers is ’n akteur. Jy sou hom al gesien het as Zatopek, Neil Sandilands se jonger self, in die TV-reeks Orion, as Dr. Deon …
Pietie Beyers is ’n akteur. Jy sou hom al gesien het as Zatopek, Neil Sandilands se jonger self, in die TV-reeks Orion, as Dr. Deon …
Ek vertel jou al my week se spookstories en lees ook ‘n brief. Onthou om asb vir my musiekvideo te stem deur “MVP Willim Welsyn” …
Michelle Nolte was die vierde en laaste eienaar van die legendariese Dorpstraat Teater op Stellenbosch. In hierdie laaste hoofstuk van die Dorpstraat Revisited reeks vertel …
Ruan Stix Fourie is die main-man agter die skerms by gevaaalik.com, ’n Afrikaanse entertainment blog wat al meer as sewe jaar die ding doen. Ruan …
Before Barry Hilton became one of South Africa’s most successful and loved comedians, he first had to reckon with his father’s authority. Barry talks to …
Ryno Velvet kom kuier in die garage en ons bespreek die Gert Vlok Nel/Theuns Jordaan-debakel rondom Gert se song “Beautiful In Beaufort-Wes”. Ryno se song …
Kletsrymer Churchil Naude se debuutablum ‘Kroeskop Vol Geraas’ het laasjaar die lig gesien onder die leiding en produksie van Riku Lätti. Churchil en ek het al …
Basson Laubscher het vir tien jaar sy Strat se tande geslyp as die lead guitarist vir Zinkplaat, hy jol ook al ’n hele paar jaar …
Wayne Davidson is ’n baie likeable, gladdebek drummer wat ’n groot bydrae gelewer het gedurende die tydperk van Jan Blohm se rise to fame. Wayne …
Ek spoor onlangs ’n long lost Rolling Stone SA interview op wat ek met Ryno Velvet gedoen het vroeg in 2014. Die interview is gedoen in …
Copyright © 2022 | WordPress Theme by MH Themes