
’n Gesprek Met Le Roi Nel en Gerdus Oosthuizen – Ep. 142 WAT Podcast
Le Roi Nel was die hoofsanger en kitaarspeler in Foto Na Dans en Gerdus Oosthuizen was die kitaarspeler en tweede sanger in New Holland, twee …
Le Roi Nel was die hoofsanger en kitaarspeler in Foto Na Dans en Gerdus Oosthuizen was die kitaarspeler en tweede sanger in New Holland, twee …
Stéfan Burger is ’n sanger, liedjieskrywer en kliniese sielkundige by die Jimmie Roosskool net buitekant Dewetsdorp. Stéfan is ’n passievolle liefhebber van plaaslike musiek en …
Bacchus Nel het begin kitaar speel en songs skryf nadat hy sy sig in ’n motorongeluk verloor het. Maar hy het nie net sommer enige …
Hierdie is ‘n spesiale B-Sides-behind-the-scenes-episode waar ek vir Piet Botha, Riku Lätti, Jackie Lätti, Valiant Swart en vir Anton Goosen bel om ‘n bietjie meer …
Ryno Velvet kom kuier in die garage en ons bespreek die Gert Vlok Nel/Theuns Jordaan-debakel rondom Gert se song “Beautiful In Beaufort-Wes”. Ryno se song …
Kletsrymer Churchil Naude se debuutablum ‘Kroeskop Vol Geraas’ het laasjaar die lig gesien onder die leiding en produksie van Riku Lätti. Churchil en ek het al …
In die tweede Best Of section spoeg en plak ek vir jou al my gunsteling brokkies interviews aanmekaar van uit episodes 11 tot 20 en …
Riku Lätti kan dalk net die mees veelsydigste liedjieskrywer in Afrikaans wees. Hy kom klim diep binne in die garage se hart in met ‘n paar lieflike …
Kobus de Kock Jnr. is die bebaarde Sonic The Hedgehog frontman van daai explosive Pretoria rock band: Black Cat Bones. Kobus kom maak ’n draai …
Ek gesels met Francois Van Coke oor die skielike sukses van sy nuwe solo album, die logistieke mission agter die production, die power van love songs …
Copyright © 2021 | WordPress Theme by MH Themes