
’n Gesprek Met Janie Bay – Ep. 131 WAT Podcast
Janie Bay is ’n singer-songwriter van die Kaap wat nou in Pretoria woon. Sy’t onlangs haar major-label debut album, Miscellany, gedrop en dus was dit …
Janie Bay is ’n singer-songwriter van die Kaap wat nou in Pretoria woon. Sy’t onlangs haar major-label debut album, Miscellany, gedrop en dus was dit …
Chris Danger ThunderVolt is die bassist in Black Cat Bones, die guitarist in Boargazm en die tweede jongste van die vier legendariese Van Der Walt-broers …
Ek grawe bietjie in die archives en speel vir jou ‘n interview wat ek met die rap-groep Bittereinder gedoen het by die STRAB festival in …
Donovan Honeyborne is a singer-songwriter from Pretoria who is currently on tour in Cape Town with his band Bright Lights Big City. Donovan also fronts …
André Kriel is die kitaarspeler met die goeie postuur in daai badass blues-rock band van Pretoria: Black Cat Bones. Ek en André was die naweek loghut-bure …
Conrad Jamneck is ’n pedigree-paartie-scientist: as die lead-singer van The Fake Leather Blues Band, een van die main organizers van die STRAB festival in Mozambique, …
Wayne Davidson is ’n baie likeable, gladdebek drummer wat ’n groot bydrae gelewer het gedurende die tydperk van Jan Blohm se rise to fame. Wayne …
Kobus de Kock Jnr. is die bebaarde Sonic The Hedgehog frontman van daai explosive Pretoria rock band: Black Cat Bones. Kobus kom maak ’n draai …
Copyright © 2021 | WordPress Theme by MH Themes