
’n Huldeblyk aan Piet Botha – Ep. 167 WAT Podcast
Op hierdie spesiale episode deel ek my gesprek met Piet Botha uit episode 6 en speel ek vir jou ’n paar uittreksels uit ander onderhoude …
Op hierdie spesiale episode deel ek my gesprek met Piet Botha uit episode 6 en speel ek vir jou ’n paar uittreksels uit ander onderhoude …
Gareth Wilson is a rock ’n roll singer, songwriter, guitarist, music venue owner and talent buyer for Oppikoppi. Willim talks to Gareth about the origin …
Op die eerste episode van 2017 vertel ek jou hoe my nuwejaar begin het en lees ek vir jou ’n hele paar briewe en stories …
Bacchus Nel het begin kitaar speel en songs skryf nadat hy sy sig in ’n motorongeluk verloor het. Maar hy het nie net sommer enige …
Jake Gunn is die fancy stage persona van Jacques “Groenies” Groenewald van Brackenfell. Al het hy meer hare as Robert Plant, die conjoined body language …
Hierdie is ‘n spesiale B-Sides-behind-the-scenes-episode waar ek vir Piet Botha, Riku Lätti, Jackie Lätti, Valiant Swart en vir Anton Goosen bel om ‘n bietjie meer …
Rudi en Arthur Dennis is daai legendariese tweeling van die hardwerkendste en mees vreeslose Afrikaanse rock band: AKKEDIS. Akkedis het ’n nuwe album uit – …
Ek en Die Sunrise Toffies is oppad Mozambique toe om by die legendariese STRAB festival te gaan speel. Ek spoor ‘n ou Rolling Stone onderhoud …
Die jaar staan einde se kant toe en dit is nou ’n goeie tyd om te begin recap WAT ons alles geleer het. Ek sit in …
Riku Lätti kan dalk net die mees veelsydigste liedjieskrywer in Afrikaans wees. Hy kom klim diep binne in die garage se hart in met ‘n paar lieflike …
AJ Graham speel bass vir Akkedis en The Lyzyrd Kyngs. Ek maak hom sit agter die mic een oggend op Piet Botha se stoep en hy …
Piet Botha is die embodiment van Suid-Afrikaanse rock ‘n’ roll geskiedenis. Hy’t al alles gesien, gehoor, gesing en geleef. Ek slaap ’n aand oor by Piet …
Copyright © 2022 | WordPress Theme by MH Themes