Willim Welsyn
  • Home
    • Music
    • News
    • Art
    • Video
    • Books
    • Funny
    • Interview
    • Listen
    • Lists
    • Photos
  • About
    • Band
    • Videos
  • Albums|Listen
    • Willim Welsyn – Blitzkriek (2017)
    • William Welfare – Shunt (2014)
    • Willim Welsyn – ‘Smeer Die Weerlig’ [2011]
    • Willim Welsyn – ‘Maanplaas’ [2009]
    • Willim Welsyn en die Sunrise Toffies – ‘Kompos en Kraai’ [2008]
    • Willim Welsyn en Sunrise Toffies – ‘Buikspraak’ [2006]
  • WAT Podcast EPISODES
    • WAT Mailing List
  • Contact

Jan Blohm

’n Gesprek Met Kabous Verwoed – Ep. 153 WAT Podcast

September 21, 2018 William Welfare 0

Kabous Verwoed (Hendrik Hancke) is ’n digter, skrywer, voormalige band manager en deesdae ook ’n bekroonde joernalis by Rapport. Kabous kom Kaap toe om twee …

ʼn Gesprek Met Rohan Strydom – Dorpstraat Revisited Deel 3 – Ep. 93 WAT Podcast

January 26, 2017 William Welfare 0

Rohan en Eldré Strydom was die derde eienaars van Dorpstraat Teater Kafee in Stellenbosch. Rohan kom kuier in die garage en vertel hoe hy en …

ʼn Gesprek Met Bacchus Nel – Ep. 80 WAT Podcast

October 27, 2016 William Welfare 0

Bacchus Nel het begin kitaar speel en songs skryf nadat hy sy sig in ’n motorongeluk verloor het. Maar hy het nie net sommer enige …

ʼn Gesprek Met Ryno Velvet Oor Cover Songs – Ep. 71 WAT Podcast

August 25, 2016 William Welfare 0

Ryno Velvet kom kuier in die garage en ons bespreek die Gert Vlok Nel/Theuns Jordaan-debakel rondom Gert se song “Beautiful In Beaufort-Wes”. Ryno se song …

ʼn Gesprek Met Wayne Davidson – Ep. 28 WAT Podcast

October 29, 2015 William Welfare 0

Wayne Davidson is ’n baie likeable, gladdebek drummer wat ’n groot bydrae gelewer het gedurende die tydperk van Jan Blohm se rise to fame. Wayne …

ʼn Long Lost Gesprek Met Ryno Velvet – Ep. 27 WAT Podcast

October 23, 2015 William Welfare 0

Ek spoor onlangs ’n long lost Rolling Stone SA interview op wat ek met Ryno Velvet gedoen het vroeg in 2014. Die interview is gedoen in …

‘n Gesprek Met Kobus de Kock Jnr. – Ep. 11 WAT Podcast

July 7, 2015 William Welfare 0

Kobus de Kock Jnr. is die bebaarde Sonic The Hedgehog frontman van daai explosive Pretoria rock band: Black Cat Bones. Kobus kom maak ’n draai …

Blitzkriek Braaikaaster Guitar Braai Grid

SUPPORT THE BLITZKRIEK BRAAIKAASTER PROJECT

* Price

Support Die WAT Podcast as jy wil. Baie dankie:

* Price

Copyright © 2021 | WordPress Theme by MH Themes