Willim Welsyn
  • Home
    • Music
    • News
    • Art
    • Video
    • Books
    • Funny
    • Interview
    • Listen
    • Lists
    • Photos
  • About
    • Band
    • Videos
  • Albums|Listen
    • Willim Welsyn – Blitzkriek (2017)
    • William Welfare – Shunt (2014)
    • Willim Welsyn – ‘Smeer Die Weerlig’ [2011]
    • Willim Welsyn – ‘Maanplaas’ [2009]
    • Willim Welsyn en die Sunrise Toffies – ‘Kompos en Kraai’ [2008]
    • Willim Welsyn en Sunrise Toffies – ‘Buikspraak’ [2006]
  • WAT Podcast EPISODES
    • WAT Mailing List
  • Contact

Huisgenoot

’n Gesprek Met Kobus Galloway Van Idees Vol Vrees – Ep. 147 WAT Podcast

February 23, 2018 William Welfare 0

Kobus Galloway is daai populêre spotprenttekenaar, grafiese ontwerper, illustreerder en die main brein agter Idees Vol Vrees, Skerpskerts, Komedie.co.za en Skorsie en Das. Hy kom …

’n Gesprek Met Henré Pretorius – Ep. 141 WAT Podcast

January 4, 2018 William Welfare 0

Voor Henré Pretorius agter die kameras kon werk by sy eie produksiehuis Admit One Media, moes hy eers sy tande slyp as akteur (Backstage, 7de …

Best Of 2017 (Deel 2) – Ep. 139 WAT Podcast

December 20, 2017 William Welfare 0

Op die tweede uitgawe van WAT se Best Of 2017 spoeg en plak ek vir jou brokkies uit my gunsteling onderhoude van die jaar met …

ʼn Gesprek Met Toast Coetzer ivm Ons Klyntji – Ep. 124 WAT Podcast

September 3, 2017 William Welfare 0

Toast Coetzer is ’n joernalis, beat poet, radio-omroeper, fotograaf en een van die editors van Ons Klyntji. Toast kom kuier in die garage om te …

ʼn Gesprek Met Pietie Beyers – Ep. 123 WAT Podcast

August 24, 2017 William Welfare 0

Pietie Beyers is ’n akteur. Jy sou hom al gesien het as Zatopek, Neil Sandilands se jonger self, in die TV-reeks Orion, as Dr. Deon …

ʼn Gesprek Met Erns Grundling – Ep. 103 WAT Podcast

April 6, 2017 William Welfare 0

Erns Grundling is ’n TV-aanbieder (Via Weg! Agterpaaie), radio-omroeper (Bush Radio The Unhappy Hour) en veelbekroonde reisjoernalis by die uiters gewilde Weg!-tydskrif. Hy het voorheen ook by …

ʼn Gesprek Met Ryno Velvet Oor Cover Songs – Ep. 71 WAT Podcast

August 25, 2016 William Welfare 0

Ryno Velvet kom kuier in die garage en ons bespreek die Gert Vlok Nel/Theuns Jordaan-debakel rondom Gert se song “Beautiful In Beaufort-Wes”. Ryno se song …

ʼn Gesprek Met Beer Adriaanse ivm BUURTWAG – Ep. 30 WAT Podcast

November 12, 2015 William Welfare 0

Beer Adriaanse kom kuier vir ’n tweede keer in die garage sedert episode 10 dat hy in diepte oor sy suksesvolle KykNET show Buurtwag kan gesels. Hy vertel hoe …

‘n Gesprek Met Riku Lätti – Ep. 13 WAT Podcast

July 22, 2015 William Welfare 0

Riku Lätti kan dalk net die mees veelsydigste liedjieskrywer in Afrikaans wees. Hy kom klim diep binne in die garage se hart in met ‘n paar lieflike …

Blitzkriek Braaikaaster Guitar Braai Grid

SUPPORT THE BLITZKRIEK BRAAIKAASTER PROJECT

* Price

Support Die WAT Podcast as jy wil. Baie dankie:

* Price

Copyright © 2021 | WordPress Theme by MH Themes