Willim Welsyn
  • Home
    • Music
    • News
    • Art
    • Video
    • Books
    • Funny
    • Interview
    • Listen
    • Lists
    • Photos
  • About
    • Band
    • Videos
  • Albums|Listen
    • Willim Welsyn – Blitzkriek (2017)
    • William Welfare – Shunt (2014)
    • Willim Welsyn – ‘Smeer Die Weerlig’ [2011]
    • Willim Welsyn – ‘Maanplaas’ [2009]
    • Willim Welsyn en die Sunrise Toffies – ‘Kompos en Kraai’ [2008]
    • Willim Welsyn en Sunrise Toffies – ‘Buikspraak’ [2006]
  • WAT Podcast EPISODES
    • WAT Mailing List
  • Contact

Geskiedenis

ʼn Gesprek Met Michelle Nolte – Dorpstraat Revisited Deel 4 – Ep. 118 WAT Podcast

July 20, 2017 William Welfare 0

Michelle Nolte was die vierde en laaste eienaar van die legendariese Dorpstraat Teater op Stellenbosch. In hierdie laaste hoofstuk van die Dorpstraat Revisited reeks vertel …

ʼn Gesprek Met Chris Kreef – Ep. 113 WAT Podcast

June 15, 2017 William Welfare 0

Toe Willim vir Chris Kreef van die bekende Kreefhotel ontmoet het in 2007 by Akkedis se huis, The Château Liz-záurd, was Chris ’n grootkop by …

ʼn Gesprek Met Die Luisteraars – Episode 100 WAT Podcast

March 16, 2017 William Welfare 0

Op die 100ste episode van WAT bel ek ’n paar my gereelde luisteraars om te hoor hoe, waar en wanneer hulle na die show luister …

ʼn Gesprek Met Rohan Strydom – Dorpstraat Revisited Deel 3 – Ep. 93 WAT Podcast

January 26, 2017 William Welfare 0

Rohan en Eldré Strydom was die derde eienaars van Dorpstraat Teater Kafee in Stellenbosch. Rohan kom kuier in die garage en vertel hoe hy en …

ʼn Gesprek Met Elbie Adendorff – Dorpstraat Revisited Deel 2 – Ep. 92 WAT Podcast

January 19, 2017 William Welfare 0

Elbie Adendorff en haar suster Hettie Dollenberg was die tweede eienaars van Dorpstraat Teater Kafee in Stellenbosch. Elbie kom kuier in die garage en vertel …

ʼn Gesprek Met Gigi en Nita Fourie – Dorpstraat Revisited Deel 1 – Ep. 91 WAT Podcast

January 12, 2017 William Welfare 0

Ek gaan kuier vir Gigi en Nita Fourie by hulle huis op Stellenbosch om uit te vind hoe en wanneer die legendariese Dorpstraat Teater Kafee begin …

ʼn Gesprek Met Schalk van der Merwe – Ep. 74 WAT Podcast

September 15, 2016 William Welfare 0

Dr Schalk van der Merwe is daai veteraan bassist met die brains vir Billygoat, Bed on Bricks, Delta Blue, Gerald Clark en Karen Zoid – …

ʼn Gesprek Met Valiant Swart – Ep. 61 WAT Podcast

June 16, 2016 William Welfare 0

’n Cool en kalm Valiant Swart kom kuier in die garage en vertel van sy eerste kitaar, sy eerste amp, sy eerste paying residency gig …

ʼn Ou Gesprek Met Conrad Jamneck en Andries Burger Oor STRAB – Ep. 58 WATPodcast

May 24, 2016 William Welfare 0

Ek en Die Sunrise Toffies is oppad Mozambique toe om by die legendariese STRAB festival te gaan speel. Ek spoor ‘n ou Rolling Stone onderhoud …

Support Die WAT Podcast as jy wil. Baie dankie:

* Price

Copyright © 2022 | WordPress Theme by MH Themes