
Bootlegs: Bruce Springsteen, Andra en Hannes Coetzee – Ep. 117 WAT Podcast
Gerhard Grobler kom kuier in die garage en ons krap bietjie in my archives en kom op recordings af wat ek gemaak het in my dae …
Gerhard Grobler kom kuier in die garage en ons krap bietjie in my archives en kom op recordings af wat ek gemaak het in my dae …
Willim en Gurtch vind ou briewe van regte-egte mense onder ‘n brug en lees hulle vir jou. Die WAT Podcast word op Donderdae release en …
In die kar, oppad na die Sticks & Stones Festival by Bushwacked in Vioolsdrift, stop ek ’n mikrofoon in co-pilot Valiant Swart se hand en …
Die jaar staan einde se kant toe en dit is nou ’n goeie tyd om te begin recap WAT ons alles geleer het in 2016. …
Ek vra my eie persoonlike vrou Marli Viljoen Barnard of sy my sal indulge om vir haar al my stowwerige Oppikoppi-stories te kan vertel. Marli …
Gerhard Grobler speel al vir 10 jaar die baskitaar in Willim Welsyn en die Sunrise Toffies. Hy kom kuier in die garage en vertel van …
Etienne Nel is die mens wat al die langste saam met my in ’n band gespeel het as die drummer van Die Sunrise Toffies. Ons word …
Copyright © 2021 | WordPress Theme by MH Themes