
’n Gesprek Met Chris Slabber – Ep. 157 WAT Podcast
Chris Slabber is ’n bekroonde grafiese kunstenaar, illustreerder en fotograaf van Oudtshoorn. Hy kom kuier in die garage en ons gesels oor ’n klomp van …
Chris Slabber is ’n bekroonde grafiese kunstenaar, illustreerder en fotograaf van Oudtshoorn. Hy kom kuier in die garage en ons gesels oor ’n klomp van …
Rumswinger is ’n new wave, vintage swing, electro, house en pop band uit Kaapstad met ’n splinter nuwe EP. Carla Louw en Marné Gelderbloem is …
Rupert Koopman is ’n plantkundige by Cape Nature, hy is basically ons eie David Attenborough as dit by fynbos kom, met ander woorde: Rupert maak …
Singer-songwriter Bill Knight once remarked that he wrote “songs for the Fallen, the battered, the bruised, but somehow hopeful.” The Capetonian troubadour takes Willim on a …
Chris DeWet Bornman is die leadsinger en guitarist van die Cape Town-based hard rock band: Stoker. Sy broer Borrie is die bassist. Morgan O’Kennedy is …
Before Anton Marshall became the online editor of Rolling Stone South Africa magazine in 2011 – he first had to earn his stripes across various multi-media platforms …
Ek bel vir drummer Jean Middelvinger van Dead Lucky, Black Cat Bones se bassist Chris Danger Thundervolt, Griffin en Chopper Charlie van Watkykjy.co.za en my ou vriend …
Gareth Vorster was die lead singer vir Shy Guevaras en Filth en hy het serious pype, met ander woorde: hy kán sing. In ’n baie …
Kort voor George van der Spuy begin sing het in Taxi Violence, het ek en hy mekaar een aand in J-Bay gedurende ’n drug bust …
Riaan Smit is die growling frontman en guitarist in Crimson House – ’n Cape Town-based blues-rock band al die pad van Windhoek af. Riaan is …
Toe Inge Beckmann ’n dogtertjie was het haar ma haar eendag geleer harmonise in die bad en vandag is sy een van ons mees veelsydige …
Louis Nel is Taxi Violence se drummer en hy speel een van die twee baskitare in BEAST. Louis kom plak in die garage en ons …
Copyright © 2019 | WordPress Theme by MH Themes