Willim Welsyn
  • Home
    • Music
    • News
    • Art
    • Video
    • Books
    • Funny
    • Interview
    • Listen
    • Lists
    • Photos
  • About
    • Band
    • Videos
  • Albums|Listen
    • Willim Welsyn – Blitzkriek (2017)
    • William Welfare – Shunt (2014)
    • Willim Welsyn – ‘Smeer Die Weerlig’ [2011]
    • Willim Welsyn – ‘Maanplaas’ [2009]
    • Willim Welsyn en die Sunrise Toffies – ‘Kompos en Kraai’ [2008]
    • Willim Welsyn en Sunrise Toffies – ‘Buikspraak’ [2006]
  • WAT Podcast EPISODES
    • WAT Mailing List
  • Contact

Beste Afrikaanse Podcast

’n Gesprek Met Le Roi Nel en Gerdus Oosthuizen – Ep. 142 WAT Podcast

January 11, 2018 William Welfare 0

Le Roi Nel was die hoofsanger en kitaarspeler in Foto Na Dans en Gerdus Oosthuizen was die kitaarspeler en tweede sanger in New Holland, twee …

’n Gesprek Met Stéfan Burger – Ep. 138 WAT Podcast

December 14, 2017 William Welfare 0

Stéfan Burger is ’n sanger, liedjieskrywer en kliniese sielkundige by die Jimmie Roosskool net buitekant Dewetsdorp. Stéfan is ’n passievolle liefhebber van plaaslike musiek en …

’n Gesprek Met Louise Crouse – Ep. 129 WAT Podcast

October 8, 2017 William Welfare 0

Louise Crouse is ’n publicist wat PR doen vir kunstenaars en bands soos Fokofpolisiekar, Francois van Coke, Stoker, Jack Parow, PHFAT en nog ’n hele …

ʼn Gesprek Met Michelle Nolte – Dorpstraat Revisited Deel 4 – Ep. 118 WAT Podcast

July 20, 2017 William Welfare 0

Michelle Nolte was die vierde en laaste eienaar van die legendariese Dorpstraat Teater op Stellenbosch. In hierdie laaste hoofstuk van die Dorpstraat Revisited reeks vertel …

ʼn Gesprek Met Johnny de Ridder – Ep. 104 WAT Podcast

April 13, 2017 William Welfare 0

Johnny de Ridder is die lead guitarist van Fokofpolisiekar en ook ’n studio owner, producer en engineer by Soft Light City saam met Jax Panik. …

ʼn Gesprek Met Jean Tunes Marais – Ep. 102 WAT Podcast

March 30, 2017 William Welfare 0

Jean Tunes Marais is die man agter die drums in Dragoons, Jakobyn, Chris Ross en deesdae ook sommer in Die Wasgoedlyn. Jean kom kuier in …

ʼn Gesprek Met Albert Frost – Ep. 46 WATPodcast

March 10, 2016 William Welfare 0

Albert Frost het al vir die Rolling Stones ge-open. Hy het begin guitar speel vir die Blues Broers toe hy 13 jaar oud was saam …

Support Die WAT Podcast as jy wil. Baie dankie:

* Price

Copyright © 2022 | WordPress Theme by MH Themes