Willim Welsyn
  • Home
    • Music
    • News
    • Art
    • Video
    • Books
    • Funny
    • Interview
    • Listen
    • Lists
    • Photos
  • About
    • Band
    • Videos
  • Albums|Listen
    • Willim Welsyn – Blitzkriek (2017)
    • William Welfare – Shunt (2014)
    • Willim Welsyn – ‘Smeer Die Weerlig’ [2011]
    • Willim Welsyn – ‘Maanplaas’ [2009]
    • Willim Welsyn en die Sunrise Toffies – ‘Kompos en Kraai’ [2008]
    • Willim Welsyn en Sunrise Toffies – ‘Buikspraak’ [2006]
  • WAT Podcast EPISODES
    • WAT Mailing List
  • Contact

Beste Afrikaans Potgooi

Best Of 2017 (Deel 2) – Ep. 139 WAT Podcast

December 20, 2017 William Welfare 0

Op die tweede uitgawe van WAT se Best Of 2017 spoeg en plak ek vir jou brokkies uit my gunsteling onderhoude van die jaar met …

’n Gesprek Met Stéfan Burger – Ep. 138 WAT Podcast

December 14, 2017 William Welfare 0

Stéfan Burger is ’n sanger, liedjieskrywer en kliniese sielkundige by die Jimmie Roosskool net buitekant Dewetsdorp. Stéfan is ’n passievolle liefhebber van plaaslike musiek en …

’n Gesprek Met Dirkie ‘Porra’ van der Merwe – Ep. 127 WAT Podcast

September 21, 2017 William Welfare 0

Porra van der Merwe is main-man by DPK, ‘n company op Stellenbosch wat events en feeste reël, hulle produce ook ‘n klomp goeters vir TV, …

’n Gesprek Met Hannes Brümmer – Ep. 126 WAT Podcast

September 14, 2017 William Welfare 0

Hannes Brümmer is ’n komediant en ’n akteur. Hy kom kuier in die garage en ons riff oor stand-up comedy, improv comedy, acting en sub-par …

ʼn Gesprek Met Ruan Stix Fourie – Ep. 116 WAT Podcast

July 6, 2017 William Welfare 0

Ruan Stix Fourie is die main-man agter die skerms by gevaaalik.com, ’n Afrikaanse entertainment blog wat al meer as sewe jaar die ding doen. Ruan …

ʼn Gesprek Met Herman Kleinhans – Ep. 115 WAT Podcast

June 30, 2017 William Welfare 0

Herman Kleinhans is ‘n liedjieskrywer en sanger van Stellenbosch. Hy het in Mei 2015 KykNET se AfriVisie gewen met sy lied “Ek Sweer”. Hy is …

ʼn Gesprek Met Philip de Vos – Ep. 101 WAT Podcast

March 23, 2017 William Welfare 0

Philip de Vos is bekend as skrywer, digter, vertaler, blogskrywer, radio omroeper en fotograaf. Hy het ook oor die jare as operasanger meer as 40 …

Support Die WAT Podcast as jy wil. Baie dankie:

* Price

Copyright © 2022 | WordPress Theme by MH Themes