Willim Welsyn
  • Home
    • Music
    • News
    • Art
    • Video
    • Books
    • Funny
    • Interview
    • Listen
    • Lists
    • Photos
  • About
    • Band
    • Videos
  • Albums|Listen
    • Willim Welsyn – Blitzkriek (2017)
    • William Welfare – Shunt (2014)
    • Willim Welsyn – ‘Smeer Die Weerlig’ [2011]
    • Willim Welsyn – ‘Maanplaas’ [2009]
    • Willim Welsyn en die Sunrise Toffies – ‘Kompos en Kraai’ [2008]
    • Willim Welsyn en Sunrise Toffies – ‘Buikspraak’ [2006]
  • WAT Podcast EPISODES
    • WAT Mailing List
  • Contact

Beste Afrikaans Podcast

’n Gesprek Met Jack Parow – Ep. 144 WAT Podcast

January 26, 2018 William Welfare 0

Jack Parow is ’n rapper. Hy kom kuier in die garage en gesels oor sy kinderdae, sy eerste jobs, sy nuwe album, sy vorige albums, …

’n Gesprek Met Francois van As – Ep. 143 WAT Podcast

January 18, 2018 William Welfare 0

Francois van As is ’n Kaapse komediant wat sy kitaar en song writing skills gebruik om mense te laat lag. Hy kom kuier in die …

Best Of 2017 (Deel 3) – Ep. 140 WAT Podcast

December 30, 2017 William Welfare 0

In hierdie derde en laaste uitgawe van WAT se Best Of 2017 spoeg en plak Willim vir jou brokkies uit sy gunsteling onderhoude van die jaar …

WAT Het Ons Geleer? Best Of 2017 (Deel 1) – Ep. 137 WAT Podcast

December 7, 2017 William Welfare 0

Ek doen bietjie hersiening en spoeg en plak vir jou ’n paar waardevolle lesse WAT ek geleer het uit 2017 se eerste episodes met Francois …

Nog ’n Gesprek Met Hunter Kennedy – Ep. 125 WAT Podcast

September 7, 2017 William Welfare 0

Hunter Kennedy van Fokofpolisiekar kom kuier vir ’n tweede keer in die garage om te gesels oor hulle nuwe crowd-funded album Selfmedikasie, hoekom hy nie …

ʼn Gesprek Met Danie Du Toit van Spoegwolf – Ep. 119 WAT Podcast

July 28, 2017 William Welfare 0

Danie du Toit is die hoofsanger, kitaarspeler en liedjieskrywer van Spoegwolf, ’n Stellenbosch-based band met hulle wortels diep geanker in die oksels van die Paarl. …

ʼn Ou Gesprek Met Bittereinder – Ep. 108 WAT Podcast

May 12, 2017 William Welfare 0

Ek grawe bietjie in die archives en speel vir jou ‘n interview wat ek met die rap-groep Bittereinder gedoen het by die STRAB festival in …

ʼn Gesprek Met Johan Jack Smith – Ep. 97 WAT Podcast

February 23, 2017 William Welfare 0

Johan Jack Smith is ’n skrywer, tydskrifredakteur, grafiese kunstenaar en die liriekskrywer en vocalist van die Elektro-Afrikaanse band Volkspeler. Johan kom kuier in die garage …

A Conversation With Barry Hilton – Ep. 95 WAT Podcast

February 9, 2017 William Welfare 0

Before Barry Hilton became one of South Africa’s most successful and loved comedians, he first had to reckon with his father’s authority. Barry talks to …

ʼn Gesprek Met André Kriel – Ep. 59 WAT Podcast

June 2, 2016 William Welfare 0

André Kriel is die kitaarspeler met die goeie postuur in daai badass blues-rock band van Pretoria: Black Cat Bones. Ek en André was die naweek loghut-bure …

Blitzkriek Braaikaaster Crowdfund

Support Die WAT Podcast as jy wil. Baie dankie:

* Price

Copyright © 2021 | WordPress Theme by MH Themes