Willim Welsyn
  • Home
    • Music
    • News
    • Art
    • Video
    • Books
    • Funny
    • Interview
    • Listen
    • Lists
    • Photos
  • About
    • Band
    • Videos
  • Albums|Listen
    • Willim Welsyn – Blitzkriek (2017)
    • William Welfare – Shunt (2014)
    • Willim Welsyn – ‘Smeer Die Weerlig’ [2011]
    • Willim Welsyn – ‘Maanplaas’ [2009]
    • Willim Welsyn en die Sunrise Toffies – ‘Kompos en Kraai’ [2008]
    • Willim Welsyn en Sunrise Toffies – ‘Buikspraak’ [2006]
  • WAT Podcast EPISODES
    • WAT Mailing List
  • Contact

Akkedis

’n Huldeblyk aan Piet Botha – Ep. 167 WAT Podcast

June 4, 2019 William Welfare 0

Op hierdie spesiale episode deel ek my gesprek met Piet Botha uit episode 6 en speel ek vir jou ’n paar uittreksels uit ander onderhoude …

ʼn Gesprek Met Chris Danger ThunderVolt – Ep. 120 WAT Podcast

August 3, 2017 William Welfare 0

Chris Danger ThunderVolt is die bassist in Black Cat Bones, die guitarist in Boargazm en die tweede jongste van die vier legendariese Van Der Walt-broers …

ʼn Gesprek Met Chris Kreef – Ep. 113 WAT Podcast

June 15, 2017 William Welfare 0

Toe Willim vir Chris Kreef van die bekende Kreefhotel ontmoet het in 2007 by Akkedis se huis, The Château Liz-záurd, was Chris ’n grootkop by …

ʼn Gesprek Met Die Luisteraars – Episode 100 WAT Podcast

March 16, 2017 William Welfare 0

Op die 100ste episode van WAT bel ek ’n paar my gereelde luisteraars om te hoor hoe, waar en wanneer hulle na die show luister …

Briewe Van Luisteraars – Ep. 90 WAT Podcast

January 5, 2017 William Welfare 0

Op die eerste episode van 2017 vertel ek jou hoe my nuwejaar begin het en lees ek vir jou ’n hele paar briewe en stories …

Best Of 2016 (Deel 2) – Die Vloek Van Die Kitaar – Ep. 88 WAT Podcast

December 21, 2016 William Welfare 0

In hierdie special Christmas edition spoeg en plak ek vir jou ’n hele paar van 2016 se inteviews aan mekaar wat te doen gehad het …

ʼn Gesprek Met Ann Jangle – Ep. 87 WAT Podcast

December 15, 2016 William Welfare 0

Ann Jangle is ’n Kaapse singer-songwriter met ominous gypsy-folk en teatrale onder-rock influences wat nou vir twee jaar deur Europa getoer het terwyl sy in …

ʼn Gesprek Met Rudi en Arthur Dennis – Ep. 66 WAT Podcast

July 21, 2016 William Welfare 0

Rudi en Arthur Dennis is daai legendariese tweeling van die hardwerkendste en mees vreeslose Afrikaanse rock band: AKKEDIS. Akkedis het ’n nuwe album uit – …

ʼn Gesprek Met Valiant Swart – Ep. 61 WAT Podcast

June 16, 2016 William Welfare 0

’n Cool en kalm Valiant Swart kom kuier in die garage en vertel van sy eerste kitaar, sy eerste amp, sy eerste paying residency gig …

‘n Gesprek Met AJ Graham – Ep. 12 WAT Podcast

July 15, 2015 William Welfare 0

AJ Graham speel bass vir Akkedis en The Lyzyrd Kyngs. Ek maak hom sit agter die mic een oggend op Piet Botha se stoep en hy …

‘n Gesprek Met Piet Botha – Ep. 6 WAT Podcast

June 9, 2015 William Welfare 0

Piet Botha is die embodiment van Suid-Afrikaanse rock ‘n’ roll geskiedenis. Hy’t al alles gesien, gehoor, gesing en geleef. Ek slaap ’n aand oor by Piet …

Video Flashback: Up The Creek 2013

January 29, 2015 William Welfare 1433

Up The Creek is a gem of a festival and easily one of my favourites for a few reasons: It’s not that big and crowded …

Posts navigation

1 2 »

Blitzkriek Braaikaaster Crowdfund

Support Die WAT Podcast as jy wil. Baie dankie:

* Price

Copyright © 2021 | WordPress Theme by MH Themes