Willim Welsyn
  • Home
    • Music
    • News
    • Art
    • Video
    • Books
    • Funny
    • Interview
    • Listen
    • Lists
    • Photos
  • About
    • Band
    • Videos
  • Albums|Listen
    • Willim Welsyn – Blitzkriek (2017)
    • William Welfare – Shunt (2014)
    • Willim Welsyn – ‘Smeer Die Weerlig’ [2011]
    • Willim Welsyn – ‘Maanplaas’ [2009]
    • Willim Welsyn en die Sunrise Toffies – ‘Kompos en Kraai’ [2008]
    • Willim Welsyn en Sunrise Toffies – ‘Buikspraak’ [2006]
  • WAT Podcast EPISODES
    • WAT Mailing List
  • Contact

Afrikaans Potgooi

BLITZKRIEK Met Jo Ellis – Ep. 114 WAT Podcast

June 22, 2017 William Welfare 0

Ek gesels met my vriend en producer Jo Ellis oor my nuwe album BLITZKRIEK, self-promotion, hoe ons die album gemaak het en wat se amps …

ʼn Gesprek Met Rouleaux van der Merwe | Permanent Record – Ep. 111 WAT Podcast

June 1, 2017 William Welfare 0

Rouleaux van der Merwe is die platebaas van PermanentRecord.co.za, probably die slickste, kiffste, independent online vinyl shop in Suid-Afrika. Rouleaux kom kuier in die garage …

ʼn Gesprek Met Erns Grundling – Ep. 103 WAT Podcast

April 6, 2017 William Welfare 0

Erns Grundling is ’n TV-aanbieder (Via Weg! Agterpaaie), radio-omroeper (Bush Radio The Unhappy Hour) en veelbekroonde reisjoernalis by die uiters gewilde Weg!-tydskrif. Hy het voorheen ook by …

ʼn Gesprek Met Izak du Plessis – Ep. 99 WAT Podcast

March 9, 2017 William Welfare 0

Izak du Plessis is ’n bekroonde joernalis, radio-omproeper en daai bekende stem wat jy elke weeksoggend kan hoor tussen 6:00 en 8:00 op RSG se …

Best Of 2016 (Deel 3) – Ep. 89 WAT Podcast

December 28, 2016 William Welfare 0

In hierdie finale episode van 2016 spoeg en plak ek vir jou ’n hele paar interview-brokkies aan mekaar met ’n surprise cover song aan die …

ʼn Gesprek Met Ernst van Dyk – Ep. 81 WAT Podcast

November 3, 2016 William Welfare 0

Ernst van Dyk is gebore sonder bene en het as kind geleer loop met die hulp van ’n prostetiese houtbeen wat hy by die Rooikruis …

ʼn Gesprek Met Bacchus Nel – Ep. 80 WAT Podcast

October 27, 2016 William Welfare 0

Bacchus Nel het begin kitaar speel en songs skryf nadat hy sy sig in ’n motorongeluk verloor het. Maar hy het nie net sommer enige …

VIDEO: WAT Podcast op kykNET FLITS

July 4, 2016 William Welfare 0

DSTV se kykNET-program FLITS het onlangs kom kuier in die garage toe Valiant Swart op die WAT Podcast was. Check die kort insert hier: As …

ʼn Gesprek Met Luna Paige – Ep. 62 WAT Podcast

June 23, 2016 William Welfare 0

Luna Paige is ’n industrious singer-songwriter met die stem van ’n engel, maar die attitude van ’n rocker. Sy kom kuier in die garage en …

ʼn Gesprek Met Valiant Swart – Ep. 61 WAT Podcast

June 16, 2016 William Welfare 0

’n Cool en kalm Valiant Swart kom kuier in die garage en vertel van sy eerste kitaar, sy eerste amp, sy eerste paying residency gig …

ʼn Gesprek Met Almuir Botha – Ep.55 WAT Podcast

May 5, 2016 William Welfare 0

Almuir Botha is ’n baie skaam kitaarspeler wat al baie moes drink om live te kon speel en vloek in bands soos Raaskopleef, Delta Blue, …

Blitzkriek Braaikaaster Guitar Braai Grid

SUPPORT THE BLITZKRIEK BRAAIKAASTER PROJECT

* Price

Support Die WAT Podcast as jy wil. Baie dankie:

* Price

Copyright © 2021 | WordPress Theme by MH Themes