Willim Welsyn
  • Home
    • Music
    • News
    • Art
    • Video
    • Books
    • Funny
    • Interview
    • Listen
    • Lists
    • Photos
  • About
    • Band
    • Videos
  • Albums|Listen
    • Willim Welsyn – Blitzkriek (2017)
    • William Welfare – Shunt (2014)
    • Willim Welsyn – ‘Smeer Die Weerlig’ [2011]
    • Willim Welsyn – ‘Maanplaas’ [2009]
    • Willim Welsyn en die Sunrise Toffies – ‘Kompos en Kraai’ [2008]
    • Willim Welsyn en Sunrise Toffies – ‘Buikspraak’ [2006]
  • WAT Podcast EPISODES
    • WAT Mailing List
  • Contact

Afrikaans Podcast

’n Gesprek Met Neil Sandilands (Deel 1 van 2) – Ep. 170 WAT Podcast

August 28, 2020 William Welfare 0

Neil Sandilands kom al die pad van Hollywood af om te kom kuier in ’n garage in Bellville vir die eerste, offisiële WAT Podcast episode …

’n Gesprek Met Louis Duvenage van Orwellington en Raaskopleef – Ep. 168 WAT Podcast

December 22, 2019 William Welfare 0

Op hierdie laaste episode van die jaar en van die dekade gesels ek met Louis Duvenage van die band Orwellington oor hul nuutste album Die …

’n Gesprek Met Niel van Deventer – Ep. 155 WAT Podcast

October 4, 2018 William Welfare 0

Niel van Deventer is ’n TV en filmvervaardiger van Hartbeespoortdam wat nou onlangs Kaap toe getrek het en hy is tans besig om Jacques Pauw se …

’n Gesprek Met Kabous Verwoed – Ep. 153 WAT Podcast

September 21, 2018 William Welfare 0

Kabous Verwoed (Hendrik Hancke) is ’n digter, skrywer, voormalige band manager en deesdae ook ’n bekroonde joernalis by Rapport. Kabous kom Kaap toe om twee …

’n Gesprek Met Francois van As – Ep. 143 WAT Podcast

January 18, 2018 William Welfare 0

Francois van As is ’n Kaapse komediant wat sy kitaar en song writing skills gebruik om mense te laat lag. Hy kom kuier in die …

’n Gesprek Met Carla Louw en Marné Gelderbloem van RUMSWINGER – Ep. 136 WAT Podcast

November 24, 2017 William Welfare 0

Rumswinger is ’n new wave, vintage swing, electro, house en pop band uit Kaapstad met ’n splinter nuwe EP. Carla Louw en Marné Gelderbloem is …

’n Gesprek Met Janie Bay – Ep. 131 WAT Podcast

October 26, 2017 William Welfare 0

Janie Bay is ’n singer-songwriter van die Kaap wat nou in Pretoria woon. Sy’t onlangs haar major-label debut album, Miscellany, gedrop en dus was dit …

ʼn Gesprek Met Pietie Beyers – Ep. 123 WAT Podcast

August 24, 2017 William Welfare 0

Pietie Beyers is ’n akteur. Jy sou hom al gesien het as Zatopek, Neil Sandilands se jonger self, in die TV-reeks Orion, as Dr. Deon …

ʼn Gesprek Met Rohan Strydom – Dorpstraat Revisited Deel 3 – Ep. 93 WAT Podcast

January 26, 2017 William Welfare 0

Rohan en Eldré Strydom was die derde eienaars van Dorpstraat Teater Kafee in Stellenbosch. Rohan kom kuier in die garage en vertel hoe hy en …

ʼn Gesprek Met Hanru Niemand – Ep. 42 WAT Podcast

February 11, 2016 William Welfare 0

Hanru Niemand is bedags ’n koel en kalm sielkundige en snags skryf hy soms satiriese, soms surrealistiese, maar meestal mooi songs. Ons bespreek sy nuwe album Kreeftegang, …

Blitzkriek Braaikaaster Crowdfund

Support Die WAT Podcast as jy wil. Baie dankie:

* Price

Copyright © 2021 | WordPress Theme by MH Themes