Sondagaand – Ep. 121 WAT Podcast

Ek vertel jou al my week se spookstories en lees ook ‘n brief.

Onthou om asb vir my musiekvideo te stem deur “MVP Willim Welsyn” te SMS na 40800. Ek kan nog ‘n video wen en jy kan ‘n CD-hamper by KYKNET NOU! wen.

Die WAT Podcast word nou op Donderdae (soms op Woensdae) release en is gratis beskikbaar op iTunes. Click op die link, onder my foto is ‘n ‘View in iTunes’ knoppie – click dit en wanneer jy in iTunes is  dan klap jy die “Subscribe” button onder die foto, hit refresh en dan click jy op elke episode se wolkie om hom te download.

As jy op Android en PC is – download gerus jou episodes vanaf IONO.fm. Soms vat ‘n episode ‘n tydjie om te verskyn op IONO – as dit die geval is download sommer straight hier.

OF as jy op Android is, download die FREE PlayerFM app en subscribe op WAT Met Willim Welsyn. OF STREAM HOM HIER:


wat-podcast-iono-fm-

Comments