ʼn Gesprek Met Rian Zietsman – Ep. 31 WAT Podcast

Rian Zietsman is die main guitarist in Taxi Violence en een van die twee bassists in BEAST.

Rian het onlangs ophou rook. Hy kom riff in die garage oor drie van sy main musical influences: Pink Floyd, Nirvana en Queens of The Stone Age. Daar’s stories oor Cape Town kids, buskinders, acid-koppe en ander kinders wat hulle CDs moes verbrand. Ons gesels ook oor Taxi Violence, BEAST, day jobs en hoe hy al USB logic analysers gebou het in ’n garage.

En obiviously gesels ons oor guitars!

Onthou ook asb: Vhmusic.co.za launch die 28ste Nov. ’n nuwe online music shop, my Engelse plaat Shunt op vinyl en die documentary wat ek gemaak het ‘Zeegunst: By Invite Only’ op DVD. Dit alles gebeur by Ellington’s in Bellville met een moerse party. Click hier om die event te join.

Die WAT Podcast word nou op Donderdae release en is gratis beskikbaar op iTunes. Click op die link, onder my foto is ‘n ‘View in iTunes’ knoppie – click dit en wanneer jy in iTunes is – dan klap jy die “Subscribe” button onder die foto en dan click jy op elke episode se wolkie om hom te download.

As jy op Android is – download gerus jou episodes vanaf IONO.fm. Soms vat ‘n episode ‘n tydjie om te verskyn op IONO – as dit die geval is click hier en as jy op die swart player page kom right-click en Save As sommer op jou desktop.

OF stream hom sommer net hieronder:


wat-podcast-iono-fm-

Comments