Nog ’n Gesprek Met Hunter Kennedy – Ep. 125 WAT Podcast

Hunter Kennedy van Fokofpolisiekar kom kuier vir ’n tweede keer in die garage om te gesels oor hulle nuwe crowd-funded album Selfmedikasie, hoekom hy nie meer op social media is nie en hoe daai slang sy eie stert vreet.

Die WAT Podcast word nou op Donderdae (soms op Woensdae, soms op Vrydae, maybe Sondae) release en is gratis beskikbaar op iTunes. Click op die link, onder my foto is ’n ‘View in iTunes’ knoppie – click dit en wanneer jy in iTunes is  dan klap jy die “Subscribe” button onder die foto, hit refresh en dan click jy op elke episode se wolkie om hom te download.

As jy op Android en PC is – download gerus jou episodes vanaf IONO.fm. Soms vat ’n episode ’n tydjie om te verskyn op IONO – as dit die geval is download sommer straight hier.

OF as jy op Android is, download die FREE PlayerFM app en subscribe op WAT Met Willim Welsyn. OF STREAM HOM HIER:

wat-podcast-iono-fm-

Comments