Nog ‘n Fokken Main Gesprek Met Francois Breytenbach Blom (Deel 2 van 2) – Ep. 23 WAT Podcast

In die tweede en laaste deel van my interview met Francois Breytenbach Blom vertel hy toe V.O.D. ’n record deal gestrike het in Duitsland, hulle gigs in die UK, sy liefde vir Afrikaans poetry en daai keer toe hulle by hom in gebreek het en al die recordings van ’n nuwe K.O.B.U.S! album gesteel het.

Ons gesels ook oor hoe dit is om ’n metal-pa te wees, rugby, Die Kruis, die upcoming K.O.B.U.S! vinyl en nuwe album, Barry Manilow, Nicholus Louw, Beyoncé, Burt Bacharach, authenticity en hoe om jou beast te tame.

Hierdie episode is met trots geborg deur VH Studios in die Kaap. As jy ‘n producer of engineer is wat opsoek is na ‘n wêreldklas studio fasiliteit OF as jy ‘n band of kunstenaar is wat jou nuwe album wil gaan record teen bekostigbare pryse – gaan na vhstudios.co.za.

Die WAT Podcast is gratis beskikbaar op iTunes. Click op die link, onder my foto is ‘n ‘View in iTunes’ knoppie – click dit en wanneer jy in iTunes is – dan klap jy die “Subscribe” button onder die foto en dan click jy op elke episode se wolkie om hom te download.

As jy op Android is – download gerus jou episodes vanaf IONO.fm. Soms vat ‘n episode ‘n tydjie om te verskyn op IONO – as dit die geval is click hier en as jy op die swart player page kom right-click en Save As sommer op jou desktop

OF stream hom sommer net hieronder:

wat-podcast-iono-fm-

Comments