‘n Student Se Gesprek Met Willim Welsyn – Ep. 37 WATPodcast

Al interview wat ek op my laptop oorgehad het na die oujaar, was ’n interview wat ’n student – Leo Angelucci – met my kom doen het vir sy tesis wat gehandel het oor die survival van music journalism, die WATpodcast en die kom en gaan van Rolling Stone SA magazine.

Happy fucking new year!

Die WAT Podcast word nou op Donderdae release en is gratis beskikbaar op iTunes. Click op die link, onder my foto is ‘n ‘View in iTunes’ knoppie – click dit en wanneer jy in iTunes is – dan klap jy die “Subscribe” button onder die foto en dan click jy op elke episode se wolkie om hom te download.

As jy op Android is – download gerus jou episodes vanaf IONO.fm. Soms vat ‘n episode ‘n tydjie om te verskyn op IONO – as dit die geval is click hier en as jy op die swart player page kom right-click en Save As sommer op jou desktop.

OF stream hom sommer net hieronder:

wat-podcast-iono-fm-

Comments