ʼn Ou Gesprek Met Conrad Jamneck en Andries Burger Oor STRAB – Ep. 58 WATPodcast

Ek en Die Sunrise Toffies is oppad Mozambique toe om by die legendariese STRAB festival te gaan speel.

Ek spoor ‘n ou Rolling Stone onderhoud op wat ek in 2013 gedoen het in Mozambique met Conrad Jamneck en Andries Burger – twee van die organiseerders van die fees. Ek vra hulle uit oor die geskiedenis van die fees, al die logistieke boublokke en hoekom dit so befok is.

Die WAT Podcast word nou op Donderdae (soms op Woensdae) release en is gratis beskikbaar op iTunes. Click op die link, onder my foto is ‘n ‘View in iTunes’ knoppie – click dit en wanneer jy in iTunes is  dan klap jy die “Subscribe” button onder die foto, hit refresh en dan click jy op elke episode se wolkie om hom te download.

As jy op Android en PC is – download gerus jou episodes vanaf IONO.fm. Soms vat ‘n episode ‘n tydjie om te verskyn op IONO – as dit die geval is download sommer straight hier.

OF as jy op Android is, download die FREE PlayerFM app en subscribe op WAT Met Willim Welsyn. OF STREAM HOM HIER:

wat-podcast-iono-fm-

Comments