ʼn Long Lost Gesprek Met Ryno Velvet – Ep. 27 WAT Podcast

Foto deur Gillian Coetzee

Ek spoor onlangs ’n long lost Rolling Stone SA interview op wat ek met Ryno Velvet gedoen het vroeg in 2014.

Die interview is gedoen in dieselfde tyd toe die tydskrif besig was om te roggel aan sy eie bloed – dus het hy nooit die lig gesien nie… tot nou toe.

Ons gesels oor videowinkel-culture, Ryno se albums, sy connection met Jan Blohm en sy nuwe album Alfabet – wat op daai stadium nog nie uit was nie, maar nou is.

Fun fact: Hierdie episode is gepost binne in ’n moving taxi met gratis aanboord Wi-Fi tussen Eindhoven en Schipol. Back to The Future naxt laval shit.

Die WAT Podcast is gratis beskikbaar op iTunes. Click op die link, onder my foto is ‘n ‘View in iTunes’ knoppie – click dit en wanneer jy in iTunes is – dan klap jy die “Subscribe” button onder die foto en dan click jy op elke episode se wolkie om hom te download.

As jy op Android is – download gerus jou episodes vanaf IONO.fm. Soms vat ‘n episode ‘n tydjie om te verskyn op IONO – as dit die geval is click hier en as jy op die swart player page kom right-click en Save As sommer op jou desktop.

OF stream hom sommer net hieronder:

wat-podcast-iono-fm-

Comments