’n Gesprek Met The Black Cat Bones – Ep. 160 WAT Podcast

Ek bel al vier die members van die Pretoriaanse rock band The Black Bones presies twee dae voor die bekendstelling van hul nuutste vollengte album ‘Here Is A Knife’ wat vanaf 16 Nov. 2018 beskikbaar sal wees op alle digitale musiekplatforms.

Gaan bestel vir jou ’n WAT Podcast of ‘n Blitzkriek t-shirt op die splinter nuwe online shop: www.williamwelfare.com/shop

Hierdie episode is geborg deur LIVE NOW music solutions! Gaan like LIVE NOW se page op Facebook.

Die WAT Podcast word op Donderdae (soms op Woensdae, soms op Vrydae, maybe Sondae) release en is gratis beskikbaar op iTunes. Click op die link, onder my foto is ’n ‘View in iTunes’ knoppie – click dit en wanneer jy in iTunes is  dan klap jy die “Subscribe” button onder die foto, hit refresh en dan click jy op elke episode se wolkie om hom te download.

Of download sommer straight hier.

OF as jy op Android is, download die FREE PlayerFM app en subscribe op WAT Met Willim Welsyn. OF STREAM HOM HIER:


Comments