’n Gesprek Met Suné Halderman en Conrad Jamneck van Up The Creek Music Festival – Ep. 162 WAT Podcast

Suné Halderman book die bands en artists by Jägermeister presents Up The Creek Music Festival en Conrad Jamneck is die fees se technical director. Hulle kom kuier in die garage om te gesels wat alles agter dié legendariese fees se skerms gebeur, hoe mens ’n stage in die middel of reg langs die Breede Rivier bou en hoe om seker te maak dat almal altyd ’n goeie tyd het.

Up The Creek gebeur tussen 7 en 10 Feb. 2019 gaan koop jou kaartjies hier.

Hierdie episode is geborg deur LIVE NOW music solutions! Gaan like LIVE NOW se page op Facebook.

Gaan bestel vir jou ’n WAT Podcast of ‘n Blitzkriek t-shirt op die splinter nuwe online shop:www.williamwelfare.com/shop

Die WAT Podcast word op Donderdae (soms op Woensdae, soms op Vrydae, maybe Sondae) release en is gratis beskikbaar op iTunes. Click op die link, onder my foto is ’n ‘View in iTunes’ knoppie – click dit en wanneer jy in iTunes is  dan klap jy die “Subscribe” button onder die foto, hit refresh en dan click jy op elke episode se wolkie om hom te download.

Of download sommer straight hier.

OF as jy op Android is, download die FREE PlayerFM app en subscribe op WAT Met Willim Welsyn. OF STREAM HOM HIER:



Comments