ʼn Gesprek Met Riaan Smit – Ep. 44 WAT Podcast

Riaan Smit is die growling frontman en guitarist in Crimson House – ’n Cape Town-based blues-rock band al die pad van Windhoek af.

Riaan is ook Willim se neef en sy life story is ’n Hollywood script waiting to happen met scenes en characters set in Amerika, Spanje, Namibië, Mozambique en Suid-Afrika.

Sy musiekloopbaan begin by die punk, dit gaan maak ‘n lang draai by metal en vandag – iewers tussen die boude van die blues, die harde tande van rock en die vuil vingers van die funk – pluk hy die vrugte.

Hierdie episode is met trots geborg deur Bongalong.co.za.

Die WAT Podcast word nou op Donderdae release en is gratis beskikbaar op iTunes. Click op die link, onder my foto is ‘n ‘View in iTunes’ knoppie – click dit en wanneer jy in iTunes is – dan klap jy die “Subscribe” button onder die foto, hit refresh en dan click jy op elke episode se wolkie om hom te download.

As jy op Android is – download gerus jou episodes vanaf IONO.fm. Soms vat ‘n episode ‘n tydjie om te verskyn op IONO – as dit die geval is download sommer straight hier.

OF as jy op Android is, download die FREE PlayerFM app en subscribe op WAT Met Willim Welsyn.

wat-podcast-iono-fm-

Comments