‘n Gesprek Met Piet Botha – Ep. 6 WAT Podcast

Piet Botha is die embodiment van Suid-Afrikaanse rock ‘n’ roll geskiedenis. Hy’t al alles gesien, gehoor, gesing en geleef.

Ek slaap ’n aand oor by Piet se huis in Pretoria en vroeg die volgende oggend – voor hy my lughawe toe moet neem – sit ons en gesels oor sy dae in die 70s, 80s, 90s, 00s and beyond.

Daar’s ’n paar kiff verhale oor bomdreigemente, Amerika, venues wat afbrand, Raven, Wildebeest, Jack Hammer, Irish pub songs, agents, Billy Bob Thornton en ’n Suitcase Vol Winter.

Die WAT Podcast is gratis beskikbaar op iTunes. Click op die link, onder my foto is ‘n ‘View in iTunes’ knoppie – click dit en wanneer jy in iTunes is – dan klap jy die “Subscribe” button onder die foto en dan click jy op elke episode se wolkie om hom te download.

As jy op Android is – download gerus jou episodes vanaf IONO.fm. Dis baie maklik, volg net die instruksies.

Of jy kan dit nou dadelik net hier onder luister.

Hierdie episode is met trots geborg deur The Academy of Sound Engineering.


wat-podcast-iono-fm-

Comments