’n Gesprek Met Neil Sandilands (Deel 2 van 2) – Ep. 171 WAT Podcast

Op hierdie tweede deel van my gesprek met Neil Sandilands gesels ons oor acting, songwriting, existentialism, die mag van die moontlikheid, Koos Kombuis, Rian Malan, Howard Stern, Don Rickles, Antjie Krog, Karel Schoeman en ja, Nietzsche.

Ondersteun asb my Blitzkriek Braaikaaster kitaarrooster crowdfund campaign ten bate van Bert, Boetie, Novi en die Ladismith-gemeenskap hier:  www.thundafund.com/project/6551477109653508

Support die WAT Podcast, indien jy sou wou:

JWF Barnard

FNB Cheque/Current: 62708797298

Branch: 200213

Die WAT Podcast word op Donderdae (soms op Woensdae, soms op Vrydae, maybe Sondae, soms nooit) release en is gratis beskikbaar op iTunes. Click op die link, onder my foto is ’n ‘View in iTunes’ knoppie – click dit en wanneer jy in iTunes is  dan klap jy die “Subscribe” button onder die foto, hit refresh en dan click jy op elke episode se wolkie om hom te download.

Jy kan op Spotify ook luister.

Of download sommer straight hier.

OF as jy op Android is, download die FREE PlayerFM app en subscribe op WAT Met Willim Welsyn. OF STREAM HOM HIER:

Comments