‘n Gesprek Met Louis Nel – Ep.15 WAT Podcast

Louis Nel is Taxi Violence se drummer en hy speel een van die twee baskitare in BEAST.

Louis kom plak in die garage en ons travel terug in tyd waar hy as kind elke oggend die TableView/Kaapstad bus gevat het skool toe en hoe sy vriendskap met Rian Zietsman en Loedi van Renen begin het.

Daar is kiff stories van sy Hoërskool band 508 se rivalry met George van der Spuy en AJ Graham se Hoërskool band Drain. Louis vertel ook van al die random jobs wat hy al gehad het en hoe Taxi Violence en BEAST begin het en hoe befok dit was om bands soos AC/DC, Rage Against The Machine, Nirvana en Queens of The Stone Age te discover.

Verder: Ek speel hierdie Sondag die 9de Aug. by Bohemia in Stellenbosch. Kom stiek yt.

banner timeline

Die WAT Podcast is gratis beskikbaar op iTunes. Click op die link, onder my foto is ‘n ‘View in iTunes’ knoppie – click dit en wanneer jy in iTunes is – dan klap jy die “Subscribe” button onder die foto en dan click jy op elke episode se wolkie om hom te download.

As jy op Android is – download gerus jou episodes vanaf IONO.fm. Dis baie maklik, volg net die instruksies.

OF luister hom sommer net hieronder:

wat-podcast-iono-fm-

Comments