ʼn Gesprek Met Koos Kombuis – Ep. 41 WAT Podcast

Ek kry uiteindelik die geleentheid om vir ’n uur lank met my childhood hero en gunsteling Afrikaanse songwriter te gesels en die gesprek stel nie teleur nie.

Dus is dit geen verrassing dat die gesprek die hele arc van Koos se loopbaan as skrywer en musikant probeer dek het: Van kinderdae tot Voëlvry-vibes, sy bedanking uit die Afrikanerdom, wat alles gebeur het op daai trein-trip KKNK toe, van verslawing na suburbia, van Weskoppies tot by Somerset-Wes, sy verhouding met sy collaborators en sy nuutse jeugroman Monster Goggas wat einde Februarie uitkom.

Ons kry ook ’n impromptu performance van sy song “Verslaaf” met ’n paar nuwe lirieke.

Hierdie episode is geborg deur Tunes Studio in Plankenbrug Stellenbosch, vir band rehearsal space, live sound, tromlesse en afslag op musiekinstrument accessories Kontak TUNESSTUDIO@GMAIL.COM of bel 082 770 47 98.

Die episode ook geborg deur VHSTUDIOS.CO.ZA en VHMUSIC.CO.ZA – gaan record by ’nwêreldklas studio fasiliteit of gaan doen online music shopping.

Die WAT Podcast word nou op Donderdae release en is gratis beskikbaar op iTunes. Click op die link, onder my foto is ‘n ‘View in iTunes’ knoppie – click dit en wanneer jy in iTunes is – dan klap jy die “Subscribe” button onder die foto en dan click jy op elke episode se wolkie om hom te download.

As jy op Android is – download gerus jou episodes vanaf IONO.fm. Soms vat ‘n episode ‘n tydjie om te verskyn op IONO – as dit die geval is click hier en as jy op die swart player page kom right-click en Save As sommer op jou desktop.

OF as jy op Android is, download die FREE PlayerFM app en subscribe op WAT Met Willim Welsyn.

OF stream hom sommer net hieronder:

wat-podcast-iono-fm-

Comments