ʼn Gesprek Met Jeandré ‘Pikkie’ Swanepoel – Ep. 70 WAT Podcast

Jeandré ‘Pikkie’ Swanepoel is die energieke frontman van die Kaapse rock band De Wallen.

Ek word die Saterdag wakker in Kreefhotel by Oppikoppi en ek sien ‘n vars Jeandré en nooi hom toe sommer vir ’n tentgesprek oor rock ‘n’ roll, ouers, fuck-ups, fucked raak, expectations, daai Battle for Maiden kompetisie en wat dit vir ‘n band beteken om by Oppikoppi te mag speel.

Ons het gehuil.

Hierdie episode is geborg deur Valve House se online music shop vhmusic.co.za (luister die episode vir die exclusive deal).

Die WAT Podcast word nou op Donderdae (soms op Woensdae) release en is gratis beskikbaar op iTunes. Click op die link, onder my foto is ‘n ‘View in iTunes’ knoppie – click dit en wanneer jy in iTunes is  dan klap jy die “Subscribe” button onder die foto, hit refresh en dan click jy op elke episode se wolkie om hom te download.

As jy op Android en PC is – download gerus jou episodes vanaf IONO.fm. Soms vat ‘n episode ‘n tydjie om te verskyn op IONO – as dit die geval is download sommer straight hier.

OF as jy op Android is, download die FREE PlayerFM app en subscribe op WAT Met Willim Welsyn. OF STREAM HOM HIER:

wat-podcast-iono-fm-

Comments