ʼn Gesprek Met Inge Beckmann – Ep. 39 WAT Podcast

Toe Inge Beckmann ’n dogtertjie was het haar ma haar eendag geleer harmonise in die bad en vandag is sy een van ons mees veelsydige vocal exports.

Om daai blou alien in Fifth Element ’n go te gee agter die mic is nie haar enigste talent nie, sy doen ook deesdae kunsuitstallings en sy act in groot internasionale films en TV reekse.

Sy kom kuier in die garage en vertel van haar bands Lark, BEAST, The Spindle Sect en haar nuutse kunsuitstalling Uilien.

Willim vis ook heavy uit oor hoe dit was om te co-star saam met ouens soos Forest Whitaker, Orlando Bloom en Daniel Radcliffe.

Die WAT Podcast word nou op Donderdae release en is gratis beskikbaar op iTunes. Click op die link, onder my foto is ‘n ‘View in iTunes’ knoppie – click dit en wanneer jy in iTunes is – dan klap jy die “Subscribe” button onder die foto en dan click jy op elke episode se wolkie om hom te download.

As jy op Android is – download gerus jou episodes vanaf IONO.fm. Soms vat ‘n episode ‘n tydjie om te verskyn op IONO – as dit die geval is click hier en as jy op die swart player page kom right-click en Save As sommer op jou desktop.

OF as jy op Android is, download die FREE PlayerFM app en subscribe op WAT Met Willim Welsyn.

OF stream hom sommer net hieronder:

wat-podcast-iono-fm-

Comments