ʼn Gesprek Met Gigi en Nita Fourie – Dorpstraat Revisited Deel 1 – Ep. 91 WAT Podcast

Ek gaan kuier vir Gigi en Nita Fourie by hulle huis op Stellenbosch om uit te vind hoe en wanneer die legendariese Dorpstraat Teater Kafee begin het en wie van die eerste kunstenaars was wat daar opgetree het. Cool stories oor Gert Vlok Nel, Anton Goosen, Koos Kombuis, Stef Bos, Johannes Kerkorrel en nog vele meer.

Die WAT Podcast word nou op Donderdae (soms op Woensdae) release en is gratis beskikbaar op iTunes. Click op die link, onder my foto is ‘n ‘View in iTunes’ knoppie – click dit en wanneer jy in iTunes is  dan klap jy die “Subscribe” button onder die foto, hit refresh en dan click jy op elke episode se wolkie om hom te download.

As jy op Android en PC is – download gerus jou episodes vanaf IONO.fm. Soms vat ‘n episode ‘n tydjie om te verskyn op IONO – as dit die geval is download sommer straight hier.

OF as jy op Android is, download die FREE PlayerFM app en subscribe op WAT Met Willim Welsyn. OF STREAM HOM HIER: 


wat-podcast-iono-fm-

Comments