ʼn Gesprek Met Gertjie Besselsen – Ep. 25 WAT Podcast

Gertjie Besselsen is ‘n actor, multi-instrumentalist, songwriter, sanger en een van die twee founding members van Mr. Cat & The Jackal – ’n theatrical Durbanville-based folk-rock band rooted tussen die bad blues se boozy boobs.

Jacques du Plessis [op episode 19] is die ander founding member.

Gertjie vertel van al die heavy bands wat hy geluister het toe hy ’n laaitie was en hoe sy ouers se loopbane en skillsets dalk net ’n beduidende invloed op sy loopbaankeuses kon hê. Daar is kiff stories oor diefstal in Tygervalley, skoebie-doebie draad, posters plak, flyers knip, wat mens alles kan doen as jy net die regte tools het en wat alles gebeur op ’n average cast call.

Ons gesels ook oor sy side project – The Champions of the Sonarverse – saam met DJ Invizable. Ons besef ook dat ons al twee die grootste hipsters is… ooit.

Die WAT Podcast is gratis beskikbaar op iTunes. Click op die link, onder my foto is ‘n ‘View in iTunes’ knoppie – click dit en wanneer jy in iTunes is – dan klap jy die “Subscribe” button onder die foto en dan click jy op elke episode se wolkie om hom te download.

As jy op Android is – download gerus jou episodes vanaf IONO.fm. Soms vat ‘n episode ‘n tydjie om te verskyn op IONO – as dit die geval is click hier en as jy op die swart player page kom right-click en Save As sommer op jou desktop

OF stream hom sommer net hieronder:

wat-podcast-iono-fm-

Comments