ʼn Gesprek Met Gerhard Grobler – Ep. 47 WAT Podcast

Gerhard Grobler speel al vir 10 jaar die baskitaar in Willim Welsyn en die Sunrise Toffies.

Hy kom kuier in die garage en vertel van sy kinderdae op Graaff-Reinet en Jeffreysbaai, sy eerste Hoërskool band Common Nonsense en die dag toe ek hom gebel het om Die Sunrise Toffies te join en alles wat toe daarna gebeur het… rock ’n roll toere, drugbusts, albums en beyond!

Vandag is Gerhard ’n respectable audio engineer by VH Studios waar hy onlangs Albert Frost se nuwe album The Wake Up gerecord het.

Die WAT Podcast word nou op Donderdae release en is gratis beskikbaar op iTunes. Click op die link, onder my foto is ‘n ‘View in iTunes’ knoppie – click dit en wanneer jy in iTunes is – dan klap jy die “Subscribe” button onder die foto, hit refresh en dan click jy op elke episode se wolkie om hom te download.

As jy op Android is – download gerus jou episodes vanaf IONO.fm. Soms vat ‘n episode ‘n tydjie om te verskyn op IONO – as dit die geval is download sommer straight hier.

OF as jy op Android is, download die FREE PlayerFM app en subscribe op WAT Met Willim Welsyn. OF STREAM HOM HIER:

wat-podcast-iono-fm-

Comments