’n Gesprek Met Dirkie ‘Porra’ van der Merwe – Ep. 127 WAT Podcast

Porra van der Merwe is main-man by DPK, ‘n company op Stellenbosch wat events en feeste reël, hulle produce ook ‘n klomp goeters vir TV, film en die verhoog. Porra kom kuier in die garage en vertel ‘n hele paar van daai legendariese MK Avontoer-stories en wat hy alles oor die jare geleer het oor hoe om ‘n ding lekker te reël.

Die WAT Podcast word op Donderdae (soms op Woensdae, soms op Vrydae, maybe Sondae) release en is gratis beskikbaar op iTunes. Click op die link, onder my foto is ’n ‘View in iTunes’ knoppie – click dit en wanneer jy in iTunes is  dan klap jy die “Subscribe” button onder die foto, hit refresh en dan click jy op elke episode se wolkie om hom te download.

As jy op Android en PC is – download gerus jou episodes vanaf IONO.fm. Soms vat ’n episode ’n tydjie om te verskyn op IONO – as dit die geval is download sommer straight hier.

OF as jy op Android is, download die FREE PlayerFM app en subscribe op WAT Met Willim Welsyn. OF STREAM HOM HIER:

wat-podcast-iono-fm-

Comments