ʼn Gesprek Met Basson Laubscher – Ep. 35 WAT Podcast

Basson Laubscher het vir tien jaar sy Strat se tande geslyp as die lead guitarist vir Zinkplaat, hy jol ook al ’n hele paar jaar guitar in die Valiant Swart band.

Dus, is hy legit.

Ons gesels oor sy pa, ma, karate, sy eie band, sy lekker upbringing, Stellenbosch, die Bottelary pad, Kuilsrivier, Zinkplaat, Ann Jangle en hoe hy veraltyd gaan music maak.

Vhmusic.co.za is nou live! Die shop is gelaunch en gestock met moercool music,’n documentary wat ek gemaak het en Shunt op vinyl! Gaan doen nou jou krismishopping.

Die WAT Podcast word nou op Donderdae release en is gratis beskikbaar op iTunes. Click op die link, onder my foto is ‘n ‘View in iTunes’ knoppie – click dit en wanneer jy in iTunes is – dan klap jy die “Subscribe” button onder die foto en dan click jy op elke episode se wolkie om hom te download.

As jy op Android is – download gerus jou episodes vanaf IONO.fm. Soms vat ‘n episode ‘n tydjie om te verskyn op IONO – as dit die geval is click hier en as jy op die swart player page kom right-click en Save As sommer op jou desktop.

OF as jy op Android is, download die FREE PlayerFM app en subscribe op WAT Met Willim Welsyn.

OF stream hom sommer net hieronder:

Comments