ʼn Gesprek Met Annelise Erasmus – Ep. 78 WAT Podcast

Annelise Erasmus is ’n erotiese skrywer met drie boeke agter haar naam en sy is ook die mainkonyn agter die populêre Afrikaanse blog kombiekiehier.co.za. Sy kom kuier in die garage al die pad van Pretoria af en ons gesels oor haar industrious loopbaan as skrywer, onafhanklike uitgewer en blogger.

Voltooi die WAT Podcast Survey en wen ’n Shunt vinyl+CD en ‘n Smeer Die Weerlig CD.

Die WAT Podcast word nou op Donderdae (soms op Woensdae) release en is gratis beskikbaar op iTunes. Click op die link, onder my foto is ‘n ‘View in iTunes’ knoppie – click dit en wanneer jy in iTunes is  dan klap jy die “Subscribe” button onder die foto, hit refresh en dan click jy op elke episode se wolkie om hom te download.

As jy op Android en PC is – download gerus jou episodes vanaf IONO.fm. Soms vat ‘n episode ‘n tydjie om te verskyn op IONO – as dit die geval is download sommer straight hier.

OF as jy op Android is, download die FREE PlayerFM app en subscribe op WAT Met Willim Welsyn. OF STREAM HOM HIER:

wat-podcast-iono-fm-

Comments