‘n Gesprek Met Rian Malan – Ep.5 WAT Podcast

Bekend vir sy ominous bestseller My Traitor’s Heart en minder bekend vir sy befokte, underrated Afrikaanse album Alien Inboorling – gesels ek vandag met Rian Malan.

Rian riff oor die vloek van die Afrikaner, journalism, geskiedenis, record labels, the art of story telling en die fokop van die digital revolution.

Die WAT Podcast is gratis beskikbaar op iTunes. Click op die link, onder my foto is ‘n ‘View in iTunes’ knoppie – click dit en wanneer jy in iTunes is – dan klap jy die “Subscribe” button onder die foto.

As jy op Android is – download gerus jou episodes vanaf IONO.fm. Dis baie maklik, volg net die instruksies.

Of jy kan dit nou dadelik net hier onder luister.

Hierdie episode is met trots geborg deur The Academy of Sound Engineering.

wat-podcast-iono-fm-

Comments