Bootlegs: Bruce Springsteen, Andra en Hannes Coetzee – Ep. 117 WAT Podcast

Gerhard Grobler kom kuier in die garage en ons krap bietjie in my archives en kom op recordings af wat ek gemaak het in my dae by Rolling Stone van ‘n Bruce Springsteen soundcheck, ‘n live performance van Andra by Mozambique en twee ander bootlegs van oom Hannes Coetzee, die teaspoon-slide guitarist van Herbertsdale. Ek lees ook ‘n paar briewe van luisteraars.

EMAIL MY OM VIR JOU ‘n BLITZKRIEK CD TE ORDER: WILLIAMWELFARE@GMAIL.COM

Die WAT Podcast word op Donderdae release, soms op Vrydae en is gratis beskikbaar op iTunes. Click op die link, onder my foto is ‘n ‘View in iTunes’ knoppie – click dit en wanneer jy in iTunes is  dan klap jy die “Subscribe” button onder die foto, hit refresh en dan click jy op elke episode se wolkie om hom te download.

As jy op Android en PC is – download gerus jou episodes vanaf IONO.fm. Soms vat ‘n episode ‘n tydjie om te verskyn op IONO – as dit die geval is download sommer straight hier.

OF as jy op Android is, download die FREE PlayerFM app en subscribe op WAT Met Willim Welsyn. OF STREAM HOM HIER: 

wat-podcast-iono-fm-

Comments