BLITZKRIEK Met Jo Ellis – Ep. 114 WAT Podcast

Ek gesels met my vriend en producer Jo Ellis oor my nuwe album BLITZKRIEK, self-promotion, hoe ons die album gemaak het en wat se amps en tegnieke ons gebruik het. Ek speel ook ‘n paar snippets van die songs.

BLITZKRIEK CD’s is nou beskikbaar by my, stuur ‘n epos na williamwelfare@gmail.com om ene te bestel.

Die WAT Podcast word op Donderdae release en is gratis beskikbaar op iTunes. Click op die link, onder my foto is ‘n ‘View in iTunes’ knoppie – click dit en wanneer jy in iTunes is  dan klap jy die “Subscribe” button onder die foto, hit refresh en dan click jy op elke episode se wolkie om hom te download.

As jy op Android en PC is – download gerus jou episodes vanaf IONO.fm. Soms vat ‘n episode ‘n tydjie om te verskyn op IONO – as dit die geval is download sommer straight hier.

OF as jy op Android is, download die FREE PlayerFM app en subscribe op WAT Met Willim Welsyn. OF STREAM HOM HIER: 

wat-podcast-iono-fm-

Comments